Die NOUS-pakket bestaan uit verskillende produkte wat elke week elektronies aflaaibaar is. Agter elkeen van hierdie produkte is daar ‘n teorie oor hoe gemeente-wees kan werk en die produk is ontwerp om dit te bewerkstellig. Die Woord staan altyd sentraal.
Wat behels die Gemeentepakket kortliks
Die Storie Agter Die Groot Storie
NOUS skep deurlopend produkte wat gemeentes help om hulle hele week se ritme te belyn met God se Groot Storie…
Lees Meer
Inkleurkryte vir die erediens
Saam met die kort eksegetiese opmerkings (Die Storie Agter Die Groot Storie) verskaf die gemeentepakket ook ‘n hele mandjie vol “stuff” (Inkleurkryte) …
Lees Meer
Kinderoomblik
Ons maak ‘n voorstel vir ‘n interaktiewe aktiwiteit wat die kleiner kinders betrek in die erediens.
Lees Meer