Wat behels die Gemeentepakket kortliks

Die Storie Agter Die Groot Storie

NOUS skep deurlopend produkte wat gemeentes help om hulle hele week se ritme te belyn met God se Groot Storie…
Lees Meer

Inkleurkryte vir die erediens

Saam met die kort eksegetiese opmerkings (Die Storie Agter Die Groot Storie) verskaf die gemeentepakket ook ‘n hele mandjie vol “stuff” (Inkleurkryte) …
Lees Meer

Kinderoomblik

Ons maak ‘n voorstel vir ‘n interaktiewe aktiwiteit wat die kleiner kinders betrek in die erediens.
Lees Meer

Sakkie

Sakkie en Sieg is kort-videos wat gekoppel is aan leesrooster-tekste.
Lees Meer

Kategese

Hierdie is ‘n kategese pakket belyn met die leesrooster fokusteks …
Lees Meer

Dissipelskap

Die Drie-is-Genoeg gespreksblad is ‘n weeklikse uitdeelstuk …
Lees Meer

Kleingroepe

Baie gemeentes moedig hulle kleingroepe, selle, wyke of Bybelstudiegroepe aan om …
Lees Meer

Tuisblad

Die Familie-Tuisblad is ‘n weeklikse uitdeelstuk wat gemeente …
Lees Meer

Hierdie pakket bied die volgende aan

Die NOUS-pakket bestaan uit verskillende produkte wat elke week elektronies aflaaibaar is.  Agter elkeen van hierdie produkte is daar ‘n teorie oor hoe gemeente-wees kan werk en die produk is ontwerp om dit te bewerkstellig.  Die Woord staan altyd sentraal.

Lede / Teken Aan